During the school holiday we as a family took a small break and went to the beautiful Phillipskop Mountain reserve. We were surrounded by the mountains, beautiful nature and fresh air. Myself, my husband and kiddies Caleb and Miah went for a 6km walk up the mountain. God had an appointment! As we walked Holy Spirit whisperd this message to my hart. 

Look at nature and you will be surprised at how many life lessons you will find...
‘n Ruk terug het Vader my aandag op skoenlappers geplaas. Ons sien altyd die pragtige skoenlapper in die natuur maar vergeet dat sy deur 'n paar fases moes gaan om by daardie punt uittekom. Elkeen van ons gaan deur seisoene in ons lewe. Die siklus begin by 'n eiertjie, daarna 'n larwe/wurm, vir 'n ruk in 'n koekon as ‘n papie en dan die skoenlapper. 

Lees! My gebed vandag vir jou!
More Liewe vriendinne! Terwyl Ek so in Vader se teenwoordigheid is besef Ek net weer opnuut hoe nodig dit is om te bid! Te bid vir ons mans, kinders, families, vriende, ons land en vir hierdie gebroke stukkende wereld! Julle Tyd is so min! Maak God jou eerste prioriteit! Sit elke dag by God se voete! Heilige Gees het n visie vir my gewys wat ek nog sal deel maar weet dit is nou belangrike as ooit om by Hom uittekom en Tyd te maak vir gebed! Sit Alles by Sy voete! 

Ek deel graag die storie van die sonneblomme...In my voorbereiding vir E-Woman Villiersdorp het die Here vir my 'n veld met sonneblomme gewys. Hy kom deel met my dat die sonneblomme se koppe hang en dat hul nodig het om vir die son te kyk. Ek het groot geword naby sonneblom plase. Ek onthou ons het altyd gese die gesiggies kyk na die son as die son skyn en as dit donker geword het, het die sonneblomme hul koppe gesak.

This is so amazing what happend the last day.... I was invited in July to go on a mini holiday with my 2 beautiful kids and two special friends and their children to Struisbaai. It was a big blessing because I needed time out of my day to day routine and was looking forward to spend some quality time with God. The last day of the holiday God had an appointment with me....

Subscribe to our mailing list

* indicates required