Wetenskaplik is dit seker nie wat regtig gebeur nie maar vir my was dit die prentjie wat die prag sonneblom vertel het.Hang jou kop dalk vandag? Het jy dalk moed verloor? Het jy opgegee? Voel jy dit is te laat? Het jy nodig om weer vir die son te kyk? Draai jou fokus na die Almagtige Vader. Draai jou kop na die lig. God se plan is voorspoed en nie teenspoed. Wat vir ons ontmoontlik is, is vir Hom moontlik. Vader het jou so ongelooflik lief. Kyk op! 
Sonneblomme se geestelike betekenis is God's Love, unity & connection with a higher power.
Vandag wil God weer opnuut Sy Liefde vir jou bevestig! Hy het jou so lief. Eenheid is die gom wat alles bymekaar hou en dit is tyd dat jy 100% connect met die Almagtige koning. Jou antwoorde le in HOM! Kyk op, Laat die lig / sonstrale oor jou skyn sodat jy nuwe krag kan kry! 
Nadat ek die prentjie van die sonneblomme geshare het met die dames in Villersdorp, het 'n dame na die event gekom en vir my vertel dat haar kerel daardie oggend vir haar 'n foto van 'n sonneblom gestuur het, nog 'n dame het kom deel dat sy kwaad was vir God maar besef het dat God vir haar is en nie teen haar is nie...sy het op haar stoof se plate "covers" met sonneblomme. So kom ontmoet God ons elkeen waar ons is in ons journey...mag sonneblomme van vandag jou remind om jou kop te lig, te connect met Jesus Christus & die strale van Sy liefde oor jou te voel skyn. Mag jy Sy lig en waarheid begeer en soos die pragtige geel kleur mag jy straal van hoop en vreugde.
Share die sonneblom storie vandag nog, iemand het nodig om dit te hoor...Ek share graag die storie van die sonneblomme...In my voorbereiding vir E-Woman Villiersdorp het die Here vir my 'n veld met sonneblomme gewys. Hy kom deel met my dat die sonneblomme se koppe hang en dat hul nodig het om vir die son te kyk. Ek het groot geword naby sonneblom plase. Ek onthou ons het altyd gese die gesiggies kyk na die son as die son skyn en as dit donker geword het, het die sonneblomme hul koppe gesak. Wetenskaplik is dit seker nie wat regtig gebeur nie maar vir my was dit die prentjie wat die prag sonneblom vertel het.Hang jou kop dalk vandag? Het jy dalk moed verloor? Het jy opgegee? Voel jy dit is te laat? Het jy nodig om weer vir die son te kyk? Draai jou fokus na die Almagtige Vader. Draai jou kop na die lig. God se plan is voorspoed en nie teenspoed. Wat vir ons ontmoontlik is, is vir Hom moontlik. Vader het jou so ongelooflik lief. Kyk op! 
Sonneblomme se geestelike betekenis is God's Love, unity & connection with a higher power.
Vandag wil God weer opnuut Sy Liefde vir jou bevestig! Hy het jou so lief. Eenheid is die gom wat alles bymekaar hou en dit is tyd dat jy 100% connect met die Almagtige koning. Jou antwoorde le in HOM! Kyk op, Laat die lig / sonstrale oor jou skyn sodat jy nuwe krag kan kry! 
Nadat ek die prentjie van die sonneblomme geshare het met die dames in Villersdorp, het 'n dame na die event gekom en vir my vertel dat haar kerel daardie oggend vir haar 'n foto van 'n sonneblom gestuur het, nog 'n dame het kom deel dat sy kwaad was vir God maar besef het dat God vir haar is en nie teen haar is nie...sy het op haar stoof se plate "covers" met sonneblomme. So kom ontmoet God ons elkeen waar ons is in ons journey...mag sonneblomme van vandag jou remind om jou kop te lig, te connect met Jesus Christus & die strale van Sy liefde oor jou te voel skyn. Mag jy Sy lig en waarheid begeer en soos die pragtige geel kleur mag jy straal van hoop en vreugde.
Share die sonneblom storie vandag nog, iemand het nodig om dit te hoor...
xxx

Subscribe to our mailing list

* indicates required