Vader ek wil vandag vra dat U elke vrou wat nou hierdie boodskap lees Sal lei Vader! Here ek bid dat U opnuut weer vir hulle nuwe krag Sal gee! Ons geveg is nie teen vlees en bloed nie maar teen die magte van die donker wereld. Die vyand IS reeds oorwin!!! Ons wen!!! Ons kan nie opgee nie!!!Die een wat in ons is is sterker as die een in hierdie wereld! If God is for us who can be against us! God is our Rock and our shield! Our salvation! We will glorify your name because you are a good father! We will testify about your goodness!!  
Vader ek bid vir ons manne wat moeg is, wat wil opgee!! Vader ek bid dat U nuwe Lewens lus Sal in blaas in hul lewe. Vader ons roep uit namens hulle dat U Sal ingryp in elke sutsiasie! Finansies, huwelike, verhoudings, werk ons kinders Vader Ons het U nodig! U is ons krag! Ons is geseende, gesalfde kinders van die almagtige Vader!!! Dankie Here dat ons hoop is in U! We walk by faith and not by sight! You are our provider! We shall not lack or want! Our cup runneth over!!! Your mercy and love and goodness will follow us all the days of our life! Lord our nation, our families, our husbands our children needs to turn back to you, turn away from their wicked ways, repent and ask for forgiveness in Jesus Name!!! 
Dankie Vader as Vroue van God kan ons dit proclaim in Jesus Naam!!! Dankie dat U goed is en net goed is! Ons dank U Vader by voorbaat vir U goedheid en ingryp in ons lewens. Ons het U Lief met ons hele wese! Ons het U nodig!!! Dankie Vader xx ?

Daar is n vriendinne wat hierdie gebed moet hoor. Share dit asb. All glory to God! liefde Bianca x

Subscribe to our mailing list

* indicates required