Sonneblomme

  • 'n Storie van Sonneblomme

    Ek deel graag die storie van die sonneblomme...In my voorbereiding vir E-Woman Villiersdorp het die Here vir my 'n veld met sonneblomme gewys. Hy kom deel met my dat die sonneblomme se koppe hang en dat hul nodig het om vir die son te kyk. Ek het groot geword naby sonneblom plase. Ek onthou ons het altyd gese die gesiggies kyk na die son as die son skyn en as dit donker geword het, het die sonneblomme hul koppe gesak.

Subscribe to our mailing list

* indicates required