God's Love is LOYAL! Dit is die woorde wat vandag in my hart juig! Die Here het vir Ronelle van Villiersdorp gelei om E-Woman Paarl bytewoon in Mei. Min het ons geweet dat Hy 'n massiewe afspraak gehad het met haar en ons. Heilige Gees het my gewys in my voorbereiding dat Hy wil 'n dogter kroon en haar opnuut laat besef hoe spesiaal sy is. Ek het 'n blomme kroon laat maak (dankie Tanya van Aardtsappel in Paarl) en terwyl ek die dames bedien het, het die Here vir my Ronelle uitgewys. God het haar daardie dag bonatuurlik ontmoet en bederf. Sy was op breek punt en wou opgee! God het haar al die pad laat kom van Villiersdorp, alleen het sy en haar dogter gery min wetend 'n divine appointment wag vir haar. God het vir haar gewys dat Hy hoor & weet alles... dat Hy haar nie sal verlaat of in die steek laat nie! En dat Hy ongelooflik lief is vir elkeen van ons. 
Wow... hierdie het my geruk! Maak nie saak waar jy jouself bevind! God is daar! Roep uit na Hom, Hy hoor jou. Hy is LOYAL! Hy is FAITHFUL! Jy is sy PRINSES! 'n Daughter of the most high king! As gevolg van Ronelle & haar gehoorsaamheid is die deur oop om die dames in Villiersdorp te bedien. God is goed & getrou! - Ronelle

Marelize

Marelize

Luan, geplant soos ‘n boom by waterstrome.

Ane

Ane

'n Moet lees brief van 'n pragtige vrou wat n E-Woman event bygewoon het.

Roxy

Roxy

'n Storie van Hoop, Vrede en Liefde

Subscribe to our mailing list

* indicates required